Rod Dana

Rod Dana
Geboortenaam Roger Francke
Geboorte 8 Augustus 1934 (1934-08-08) (90 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod Dana (gebore 8 Augustus 1934) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente War of the Colossal Beast (1958), Cast a Giant Shadow (1966), Operation White Shark (1966), en Ladyhawke (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne