Rod La Rocque

Rod La Rocque
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Roderick Ross La Rocque
Geboorte (1898-11-29)29 November 1898
Sterfte 15 Oktober 1969 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod La Rocque (29 November 1898 – 15 Oktober 1969) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Resurrection (1927), The Locked Door (1929), Beau Bandit (1930), en International Crime (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne