Rod Perry (akteur)

Rod Perry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Julie 1941 (1941-07-30) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1964–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod Perry (gebore 30 Julie 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Black Gestapo (1975) en S.W.A.T. (2003), en in die televisiereekse Barney Miller (1975) en S.W.A.T. (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne