Rod Steiger

Rod Steiger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 April, 1925
Sterfte 9 Julie, 2002
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod Steiger (14 April, 1925 – 9 Julie, 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente On the Waterfront (1954), The Pawnbroker (1964), In the Heat of the Night (1967), en Duck, You Sucker (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne