Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rodney Rowland | |
Geboortenaam | Rodney G. Rowland |
---|---|
Geboorte | 20 Februarie 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rodney Rowland (gebore 20 Februarie 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 6th Day (2000) en I Know Who Killed Me (2007), en in die televisiereekse The X-Files (1993) en Space: Above and Beyond (1995).