Roemeense Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Roemeens |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Julie 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | ro.wikipedia.org |
Die Roemeense Wikipedia is die Roemeense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin.
Dit het tans 511 620 artikels, en is die 30ste grootste wikipedia.