Roger Cross

Roger Cross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Oktober 1966 (1966-10-19) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger Cross (gebore 19 Oktober 1966) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chronicles of Riddick (2004), The Day the Earth Stood Still (2008), en War for the Planet of the Apes (2017), en in die televisiereeks Continuum (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne