Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roger Guenveur Smith | |
Geboorte | 27 Julie 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roger Guenveur Smith (gebore 27 Julie 1955) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Do the Right Thing (1989), Summer of Sam (1999), All About the Benjamins (2002), en Dope (2015).