Roger L. Jackson

Roger L. Jackson
Geboortenaam Roger Labon Jackson
Geboorte 1 Januarie 1957 (1957-01-01) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1994–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger L. Jackson (gebore 1 1 1957) is 'n Amerikaanse stem-akteur. Hy is bekend vir sy rol as die stem van Ghostface in die Scream filmreeks. Hy is ook bekend vir die stem van die karakter Mojo Jojo en Butch in die kinder TV-reeks The Powerpuff Girls.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne