Roger Lloyd-Pack

Roger Lloyd-Pack
Geboorte (1944-02-08)8 Februarie 1944
Sterfte 16 Januarie 2014 (op 69)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4, insluitende Emily Lloyd
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1960–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger Lloyd-Pack (8 Februarie 1944 – 16 Januarie 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Goblet of Fire (2005) en Tinker Tailor Soldier Spy (2011), en in die televisiereekse Only Fools and Horses.... (1981) en The Vicar of Dibley (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne