Roh Tae-woo 노태우 | |
Roh Tae-woo in 1989 | |
6de President van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 25 Februarie 1998 – 24 Februarie 1993 | |
Eerste minister | Lee Hyun Jae Kang Young-hoon Ro Jai-bong Chung Won-shik Hyun Soong-jong |
---|---|
Voorafgegaan deur | Chun Doo-hwan |
Opgevolg deur | Kim Young-sam |
President van die Demokratiese Liberale Party
| |
Ampstermyn 9 Mei 1990 – 28 Augustus 1992 | |
Voorafgegaan deur | Amp gestig |
Opgevolg deur | Kim Young-sam |
President van die Demokratiese Geregtigheidsparty
| |
Ampstermyn 5 Augustus 1987 – 2 Februarie 1990 | |
Voorafgegaan deur | Chun Doo-hwan |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
President van die Seoel Olimpiese reëlingskomitee
| |
Ampstermyn 12 Augustus 1984 – 7 Mei 1986 | |
President | Juan Antonio Samaranch (IOK) |
Voorafgegaan deur | Peter Ueberroth |
Opgevolg deur | Park Seh-jik |
Voorsitter van die Seoel Olimpiese reëlingskomitee
| |
Ampstermyn 11 Julie 1983 – 7 Mei 1986 | |
Voorafgegaan deur | Kim Yong-shik |
Opgevolg deur | Park Seh-jik |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 28 April 1982 – 6 Julie 1983 | |
President | Chun Doo-hwan |
Voorafgegaan deur | Suh Jong-hwa |
Opgevolg deur | Chu Yong-bok |
Minister van Sport
| |
Ampstermyn 20 Maart 1982 – 28 April 1982 | |
President | Chun Doo-hwan |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Lee Won-kyong |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Tatsujō-gun, Taikyū, Keishōhoku-dō, Korea, Japannese Keiserryk (nou Suid-Korea) | 4 Desember 1932
Sterf | 26 Oktober 2021 (op 88) Seoel, Suid-Korea |
Politieke party | Demokratiese Geregtigheidsparty (1980–1990) Demokratiese Liberale Party (1990–1992) |
Eggenoot/-note | Kim Ok-suk (huwelik in 1959) |
Kind(ers) | Roh Soh-yeong (dogter) Roh Jae-heon (seun) |
Alma mater | Koreaanse Militêre Akademie |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Suid-Korea |
Diens/Tak | Republiek van Korea weermag |
Jare in diens | 1950–1981 |
Rang | Generaal |
Eenheid | 9de Infanterie-afdeling Hoofstadsverdediging Verdedigingsveiligheid |
Oorloë/Veldslae | Korea-oorlog Viëtnamoorlog |
Roh Tae-woo (Koreaans: 노태우; Hanja: 盧泰愚; Koreaanse uitspraak: [no.tʰɛ̝.u]; 4 Desember 1932 – 26 Oktober 2021) was 'n Suid-Koreaanse politikus en voormalige generaal van die leër van die Republiek van Korea wat van 1988 tot 1993 as president van Suid-Korea gedien het.