Roland Culver

Roland Culver
Geboortenaam Roland Joseph Culver
Geboorte (1900-08-31)31 Augustus 1900
Sterfte 1 Maart 1984 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2, insluitende Michael Culver
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roland Culver (31 Augustus 1900 – 1 Maart 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dead of Night (1945), To Each His Own (1946), The Emperor Waltz (1948), en Thunderball (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne