Roland Garros

Roland Garros
Roland Garros in 1910
Gebore
Eugène Adrien Roland Georges Garros

6 Oktober 1888
Sterf5 Oktober 1918 (op 29)
Vouziers, Frankryk
Titelvlieënier

Roland Garros (6 Oktober 1888 – 5 Oktober 1918) was 'n Franse vlieënier en vegvlieënier tydens die Eerste Wêreldoorlog.[1]

In 1928 is die Roland Garros-tennisstadion na hom vernoem; die Franse Ope-tennistoernooi kry die naam van Roland Garros, wat in dié stadion gehou word.[2]

  1. Roland Garros, l'aviateur
  2. "Roland Garros: a venue open all year long. Past Winners and Draws". ftt.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2007. Besoek op 7 Augustus 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne