Rolene Strauss | ||
![]() | ||
Strauss by die Citron Polo-byeenkoms in 2018 | ||
Gebore | 22 April 1992 | |
Plek | Volksrust | |
Nasionaliteit | ![]() | |
Geboortenaam | Rolene Strauss | |
Beroep | Mediese dokter | |
Alma mater | Universiteit van die Vrystaat | |
Loopbaan | ||
Titel(s) | Mej. Suid-Afrika 2014 Mej. Wêreld 2014 | |
Haarkleur | Bruin | |
Oogkleur | Grys | |
Persoonlike gegewens | ||
Gade | D'Niel Strauss (trou 2016) |
Rolene Strauss (gebore 22 April 1992) is ’n skoonheidskoningin van Bloemfontein wat in 2014 as Mej. Suid-Afrika[1][2] en Mej. Wêreld[3] gekroon is. Sy is op Volksrust gebore en het haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Volksrust voltooi. Sy het haar mediese studie einde 2017 aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.