Rolf Harris | |
![]() | |
Geboorte | 30 Maart 1930 |
---|---|
Sterfte | 10 Mei 2023 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1[1][2] |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1953–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rolf Harris (gebore 30 Maart 1930 sterf 10 Mei 2023) was 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Australia (2008), Bran Nue Dae (2009), en Last Cab to Darwin (2015), en in die televisiereeks Rolf on Art (2001). Harris is in 2014 in Engeland skuldig bevind aan die seksuele aanranding van vier minderjarige meisies, wat sy loopbaan effektief beëindig het.[3]