Roman Polanski

Roman Polanski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Roman Polanski (2011)

Geboortenaam Rajmund Roman Liebling
Geboorte 18 Augustus 1933
Parys
Nasionaliteit Pole, Frankryk
Beroep(e) rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer, akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roman Raymond Polański (internasionale spelling: Polanski; * 18 Augustus 1933 in Parys as Rajmund Roman Liebling) is 'n Pools-Franse rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer en akteur. Hy het ook Franse burgerskap.

Sy bekendste rolprente sluit die grufilm Rosemary's Baby (1968) asook The Pianist (2002) in. Die laasgenoemde rolprent, 'n drama oor die Sjoa, is met die Goue Palm van Cannes en 'n Oscar (Academy Award) vir "Beste Regie" bekroon.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne