Romola Garai

Romola Garai
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Romola Sadie Garai
Geboorte 6 Augustus 1982 (1982-08-06) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Romola Garai (gebore 6 Augustus 1982) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Capture the Castle (2003), Atonement (2007), The Last Days on Mars (2013), en Suffragette (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne