Ron Livingston | |
![]() | |
Geboortenaam | Ronald Joseph Livingston |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1967 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ron Livingston (gebore 5 Junie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Swingers (1996), Office Space (1999), Adaptation. (2002), en The Conjuring (2013).