Ron Masak

Ron Masak
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald Alan Masak
Geboorte (1936-07-01)1 Julie 1936
Sterfte 20 Oktober 2022 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron Masak (gebore 1 Julie 1936 - 20 Oktober 2022) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ice Station Zebra (1968), Tora! Tora! Tora! (1970), en Harper Valley P.T.A. (1978), en in die televisiereeks Murder, She Wrote (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne