Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ron Taylor | |
Geboortenaam | Ronald James Taylor |
---|---|
Geboorte | 16 Oktober 1952 |
Sterfte | 16 Januarie 2002 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1977–2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ron Taylor (16 Oktober 1952 – 16 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Trading Places (1983) en The Mighty Quinn (1989), en in die televisiereekse Matlock (1986) en Star Trek: Deep Space Nine (1993).