Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ron Vawter | |
Geboorte | 9 Desember 1948 |
---|---|
Sterfte | 16 April 1994 (op 45) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ron Vawter (9 Desember 1948 – 16 April 1994) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape (1989), The Silence of the Lambs (1991), Philadelphia (1993), en Roy Cohn/Jack Smith (1994).