Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ronald Lacey | |
Geboortenaam | Ronald William Lacey |
---|---|
Geboorte | 28 September 1935 |
Sterfte | 15 Mei 1991 (op 55) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4, insluitende Rebecca Lacey |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ronald Lacey (28 September 1935 – 15 Mei 1991) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Raiders of the Lost Ark (1981), Sword of the Valiant: The Legend of Sir Gawain and the Green Knight (1984), The Adventures of Buckaroo Banzai Across the 8th Dimension (1984), en Red Sonja (1985).