Ronda Rousey | |
![]() | |
Rousey in 2018
| |
Geboortenaam | Ronda Jean Rousey |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1987 Riverside, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Professionele stoeier, aktrise, en skryfster |
Aktiewe jare | 2010–2016 (MMA) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ronda Jean Rousey (gebore 1 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse professionele stoeier, aktrise, en skryfster. Sy is die eerste Amerikaanse vrou om 'n Olimpiese medalje in judo te wen, 'n brons by die 2008 Olimpiese Somerspele. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Expendables 3 (2014), Furious 7 (2015), Entourage (2015), en Mile 22 (2018).