Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rondo Hatton | |
Geboorte | 22 April 1894 |
---|---|
Sterfte | 2 Februarie 1946 (op 51) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1930–1946 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rondo Hatton (22 April 1894 – 2 Februarie 1946) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In Old Chicago (1938), The Pearl of Death (1944), House of Horrors (1946), en The Brute Man (1946).