Ronnie Barker

Ronnie Barker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald William George Barker
Geboorte (1929-09-25)25 September 1929
Sterfte 3 Oktober 2005 (op 76)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, insluitende Charlotte Barker
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1946–1988, 1999–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ronnie Barker (25 September 1929 – 3 Oktober 2005) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Doing Time (1979) en in die televisiereekse The Two Ronnies (1971), Porridge (1973), en Open All Hours (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne