Die Rooi Universiteitsgebou (Oekraïens: Червоний корпус Київського університету; Chervonyi Korpus Kyivskoho Universytetu) is die hoof- en oudste vier-verdiepinggebou van Kijif-universiteit, Kijif, Oekraïne. Hierdie gebou is 'n bekende simbool van die Kijif-universiteit en die Oekraïense hoër onderwysstelsel.