Rooibeklyster

Rooibeklyster
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. libonyana
Binomiale naam
Turdus libonyana
(Smith, 1836)

Die Rooibeklyster (Turdus libonyanus) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld met oop onderbos, ook in parke en tuine. Die voël is 21 – 22 cm groot en weeg 50 - 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Kurrichane Thrush.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne