Rooibeksysie | |
---|---|
![]() | |
Volwasse rooibeksysie in Gran Canaria, Kanariese Eilande, Spanje. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. astrild
|
Binomiale naam | |
Estrilda astrild (Linnaeus, 1758)
|
Die Rooibeksysie (Estrilda astrild) is 'n algemene standvoël in lang gras, welige plantegroei, riete en bossieveld, dikwels naby water. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Waxbill.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)