Rooibekvuurvinkie

Rooibekvuurvinkie
Mannetjie in Senegal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. senegala
Binomiale naam
Lagonosticta senegala
(Linnaeus, 1766)

Die rooibekvuurvinkie (Lagonosticta senegala) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre boomveld, veral naby water en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed firefinch.

Wyfie in Ethiopië.
  1. BirdLife International (2012). "Lagonosticta senegala". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne