Rooiborssuikerbekkie | |
---|---|
![]() | |
'n Mannetjie by Chiveromeer in Zimbabwe, en 'n sangopname in Limpopo, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Chalcomitra senegalensis (Linnaeus, 1766)
| |
![]() | |
verspreiding | |
Sinonieme | |
Nectarinia senegalensis |
Die rooiborssuikerbekkie (Chalcomitra senegalensis) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, savanne en voorstedelike tuine. Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die scarlet-chested sunbird.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)