Rooipylstert | |
---|---|
![]() | |
Rooipylstert | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rubricauda
|
Binomiale naam | |
Phaethon rubricauda Boddaert, 1783
|
Die rooipylstert (Phaethon rubricauda) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal, maar seldsaam verder suid. Die voël is 60 – 70 cm groot (met 35 cm wimpel) en weeg 600 – 800 g met 'n vlerkspan van 104 – 120 cm. Daar broei 3 000 – 4 000 pare op Europa-eiland in die Mosambiekkanaal. In Engels staan die voël bekend as Red-tailed tropicbird.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)