Rooirugstreepkoppie

Rooirugstreepkoppie
In Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. flaviventris
Binomiale naam
Emberiza flaviventris
Stephens, 1815

Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 tot 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted bunting bekend.

'n Jong rooirugstreepkoppie in Namibië.
  1. BirdLife International (2012). "Emberiza flaviventris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne