Rooiwater

Rooiwater
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 B60.0
DiseasesDB 1200
MeSH D001404
Mediese waarskuwing

In patologie verwys rooiwater (piroplasma, bees-babesiose, bosluissiekte) na 'n siekte wat deur bilharzia-organismes veroorsaak word. Dit is een van die ernstigste en skadelikste siektes onder beeste. Dit word gekenmerk deur stoornisse tydens urienlating of disenterieagtige verskynsels, na gelang van of die parasiet in die blaas of dermkanaal gesetel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne