Roomysvlot

Roomysvlot
Land Verenigde State
Streek Philadelphia, Pennsilvanië

'n Roomysvlot of roomyssoda (ook bekend as 'n spinnekop in Australië, Nieu-Seeland),[1] is 'n verkoelde drankie wat bestaan uit roomys in óf 'n koeldrank óf 'n mengsel van gegeurde stroop en sodawater.

Kakao vlot

Wanneer gemmerbier en vanieljeroomys saam gebruik word om die drankie te maak, staan dit gewoonlik bekend as 'n gemmerbiervlot (Verenigde State en Kanada). 'n Soortgelyke variasie is die coke-float, wat kola in plaas van wortelbier gebruik.

  1. "spider, n.4" The Oxford English Dictionary. 2nd ed. 1989. OED Online. Oxford University Press.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne