Rory Calhoun

Rory Calhoun
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Francis Timothy McCown
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rory Calhoun (8 Augustus 1922 – 28 April 1999) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Adventure Island (1947), How to Marry a Millionaire (1953), Motel Hell (1980), en Pure Country (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne