Rory Kinnear | |
Geboortenaam | Rory Michael Kinnear |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1978 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rory Kinnear (gebore 17 Februarie 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quantum of Solace (2008), Skyfall (2012), en The Imitation Game (2014), en in die televisiereeks Penny Dreadful (2014).