Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rosa Salazar | |
Geboortenaam | Rosa Bianca Salazar |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1985 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosa Salazar (gebore 16 Julie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maze Runner: The Scorch Trials (2015), Maze Runner: The Death Cure (2018), en Alita: Battle Angel (2018).