Rosalie Crutchley | |
Geboorte | 4 Januarie 1920 |
---|---|
Sterfte | 28 Julie 1997 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Jonathan Ashmore |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosalie Crutchley (4 Januarie 1920 – 28 Julie 1997) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Quo Vadis (1951), The Haunting (1963), The Message (1976), en Four Weddings and a Funeral (1994).