Rosalind Russell

Rosalind Russell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Catherine Rosalind Russell[1]
Geboorte (1907-06-04)4 Junie 1907
Sterfte 28 November 1976 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosalind Russell (4 Junie 1907 – 28 November 1976) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Women (1939), His Girl Friday (1940), Auntie Mame (1958), en Gypsy (1962).

  1. Dick, Bernard F. (18 September 2009). "Forever Mame: The Life of Rosalind Russell" (in Engels). Univ. Press of Mississippi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020 – via Google Books.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne