Rosario Dawson | |
![]() | |
Geboortenaam | Rosario Isabel Dawson |
---|---|
Geboorte | 9 Mei 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosario Dawson (gebore 9 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alexander (2004), Rent (2005), Eagle Eye (2008), en The Lego Batman Movie (2017).
Sy was in 'n verhouding met Cory Booker.[1]