Rose Marie

Rose Marie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rose Marie Mazzetta
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1926–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rose Marie (15 Augustus 1923 – 28 Desember 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Witchboard (1986) en in die televisiereekse The Dick Van Dyke Show (1961) en Remington Steele (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne