Rose Rollins

Rose Rollins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 April 1981 (1981-04-30) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rose Rollins (gebore 30 April 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mission: Impossible III (2006) en Pixels (2015), en in die televisiereekse The L Word (2004) en The Catch (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne