Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rosemary Dunsmore | |
![]() | |
Geboorte | 13 Julie 1953 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosemary Dunsmore (gebore 13 Julie 1953) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Baby Formula (2008) en in die televisiereekse Mom P.I. (1990) en Orphan Black (2013).