Rosettenville

Rosettenville
Rosettenville is in Gauteng
Rosettenville
Rosettenville
 Rosettenville se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°15′5″S 28°3′19″O / 26.25139°S 28.05528°O / -26.25139; 28.05528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal2,29 km2 (0,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal17 319
 • Digtheid7 563/km2 (19 590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense12.2%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense7.0%
 • Swart mense77.2%
 • Ander1.7%
Taal (2011)
 • Engels 25.2%
 • Zoeloe 18.7%
 • Xhosa 10.5%
 • Afrikaans 6.8%
 • Ander 38.8%
Poskode (strate)
2190
Poskode (posbusse)
2130
Skakelkode011

Rosettenville is 'n voorstad in die suide van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is 5 km suid van die stadsaal geleë, suid van La Rochelle, oos van Kenilworth en wes van The Hill.

Vandat die NG gemeente Rosettenville in die middel 1970's by Klipriviersberg ingelyf is, het Klipriviersberg van Rewlatch af oorgetrek en eersgenoemde se kerkgebou op die hoek van George- en Lilystraat, Rosettenville, gebruik, maar nadat Suid-Rand ook deel van Klipriviersberg geword het, het die gemeente na Suid-Rand se kerkkompleks in Suidheuwels verskuif.
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Rosettenville". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne