Ross Martin

Ross Martin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martin Rosenblatt
Geboorte (1920-03-22)22 Maart 1920
Sterfte 3 Julie 1981 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ross Martin (22 Maart 1920 – 3 Julie 1981) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Experiment in Terror (1962) en The Great Race (1965), en in die televisiereeks The Wild Wild West (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne