Die Rothschild–bankfamie is 'n internasionale dinastie van Duits–Joodse oorsprong. Die familie is veral bekend vir werk in die bankwese. In Oostenryk, Frankryk en die Verenigde Koninkryk het baie lede van die familie adellike titels.
Developed by Nelliwinne