Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roy Brocksmith | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1978–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roy Brocksmith (15 September 1945 – 16 Desember 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War of the Roses (1989), Tango & Cash (1989), Total Recall (1990), en Bill & Ted's Bogus Journey (1991).