Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roy Dotrice | |
![]() | |
Geboorte | 26 Mei 1923 |
---|---|
Sterfte | 16 Oktober 2017 (op 94) |
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | 3, insluitende Michele en Karen |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1957–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roy Dotrice (26 Mei 1923 – 16 Oktober 2017) was 'n Britse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Amadeus (1984), The Cutting Edge (1992), en Hellboy II: The Golden Army (2008), en in die televisiereeks Beauty and the Beast (1987).