Rubem Alves | |
---|---|
Gebore | Rubem Azevedo Alves 15 September 1933 Boa Esperança, Minas Gerais, Brasilië |
Sterf | 19 Julie 2014 (op 80) |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | teoloog, filosoof, opvoeder, skrywer en psigoanalis |
Rubem Azevedo Alves (15 September 1933 – 19 Julie 2014) was 'n Brasiliaanse teoloog, filosoof, opvoeder, skrywer en psigoanalis.[1] Alves word as een van die stigters van die bevrydingsteologie beskou.[2]