Ruben

Die stam van Ruben se simbool.

Ruben of Re'uven (Hebreeus רְאוּבֵן) volgens Genesis, is die eerste (en oudste) seun van Jakob en Lea. Hy is die stamvader van die Israelitiese Stam van Ruben.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne